Taalarsenaal

Welkom by die webtuiste vir Afrikaans-onderrig in die Oos-Kaap!

HULPMIDDELS VIR LEERDERS EN ONDERWYSERS TYDENS INPERKING

MTG Gr 12 Afr HT Studiegids Poёsie 2020.pdf MTG Gr 12 Afr HT Studiegids Poёsie 2020.pdf
Size : 2982.484 Kb
Type : pdf
Gr. 12 HT Hersieningsgids: Vraestelle 1-3
MTG HT HERSIENINGSGIDS.pdf MTG HT HERSIENINGSGIDS.pdf
Size : 3085.914 Kb
Type : pdf

Skakels na Studiegidse wat van Thutong afgelaai kan word:

MTG Second Chance: Graad 10-12 Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Tweede Addisionele Taal : Krities Taalbewustheid:
https://www.thutong.doe.gov.za/Matriekhulp/tabid/4253/Default.aspx
MTG Second Chance: Graad 10-12 Afrikaans Huistaal, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Tweede Addisionele Taal: Kreatiewe Skryf – opstelle en transaksionele tekste:
https://www.thutong.doe.gov.za/Matriekhulp/tabid/4253/Default.aspx
Erkenning:  Departement van Basiese Onderwys
AFRIKAANS eBRONNE.docx AFRIKAANS eBRONNE.docx
Size : 35.061 Kb
Type : docx
Gr 12 Afr HT_Tutorlesse_Maart 2020.pdf Gr 12 Afr HT_Tutorlesse_Maart 2020.pdf
Size : 704.46 Kb
Type : pdf

Die volgende skakels fokus ook op aanlyn-vrae rakende Afrikaans HT Graad 12 voorgeskrewe gedigte: Vincent van Gogh en Nog in my laaste woorde:

https://bit.ly/vvgoghopp
https://bit.ly/laastewoordevwlouw

 Aanlynvrae rakende betekenisleer:

https://bit.ly/betekenisleertoets
[Erkenning: WKOD]

Afrikaans HT: Vraestel 1

Afrikaans EAT:  Vraestel 1

AFDELING A - LEESBEGRIP Afr EAT Hersiening.pdf AFDELING A - LEESBEGRIP Afr EAT Hersiening.pdf
Size : 2821.398 Kb
Type : pdf
AFDELING B - OPSOMMING AFR EAT Hersiening.pdf AFDELING B - OPSOMMING AFR EAT Hersiening.pdf
Size : 800.252 Kb
Type : pdf
AFDELING C - TAAL AFR EAT Hersiening.pdf AFDELING C - TAAL AFR EAT Hersiening.pdf
Size : 3747.52 Kb
Type : pdf

Afrikaans EAT:  Vraestel 2

Lien se lankstaanskoene

AFRIKAANS_FAL_Lien_2020.docx AFRIKAANS_FAL_Lien_2020.docx
Size : 224.308 Kb
Type : docx
AFRIKAANS_FAL_Lien_2020_MEMO.docx AFRIKAANS_FAL_Lien_2020_MEMO.docx
Size : 205.232 Kb
Type : docx
AFR_FAL_Fiela_hersieningOnderwysergids_2020.docx AFR_FAL_Fiela_hersieningOnderwysergids_2020.docx
Size : 208.601 Kb
Type : docx

Fiela se kind: die drama

AFr_FAL_Fiela_hersieningLeerdergids_2020.docx AFr_FAL_Fiela_hersieningLeerdergids_2020.docx
Size : 180.602 Kb
Type : docx

Gedigte

AFR FAL Gedigte_2020 Leerdergids.docx AFR FAL Gedigte_2020 Leerdergids.docx
Size : 266.654 Kb
Type : docx
AFR FAL Gedigte_2020 Onderwysersgids.docx AFR FAL Gedigte_2020 Onderwysersgids.docx
Size : 224.005 Kb
Type : docx
Erkenning:  Sylvia F. Smith, NKOD
AFR EAT HERSIENING DEEL 3 EN 4.pdf AFR EAT HERSIENING DEEL 3 EN 4.pdf
Size : 168.254 Kb
Type : pdf
AFR EAT HERSIENING DEEL 5 en 6.docx AFR EAT HERSIENING DEEL 5 en 6.docx
Size : 242.161 Kb
Type : docx
Erkenning: S. Barnard, OKOD

Gr. 12Afrikaans TAT

Afr TAT Gr 12 Hersiening Leesbegrip2020.pdf Afr TAT Gr 12 Hersiening Leesbegrip2020.pdf
Size : 1838.006 Kb
Type : pdf
Afr TAT Gr 12 Hersiening Taalstrukture2020.docx Afr TAT Gr 12 Hersiening Taalstrukture2020.docx
Size : 4832.604 Kb
Type : docx
Afr TAT Gr 12 Hersiening Opsomming2020.pdf Afr TAT Gr 12 Hersiening Opsomming2020.pdf
Size : 464.65 Kb
Type : pdf

Gr. 11 Afrikaans TAT

Afr TAT Gr 11 Hersiening Leesbegrip2020.pdf Afr TAT Gr 11 Hersiening Leesbegrip2020.pdf
Size : 1100.757 Kb
Type : pdf
Afr TAT Gr 11 Hersiening Taalstrukture2020.pdf Afr TAT Gr 11 Hersiening Taalstrukture2020.pdf
Size : 2917.581 Kb
Type : pdf
Afr TAT Gr 11 Hersiening Opsomming2020.pdf Afr TAT Gr 11 Hersiening Opsomming2020.pdf
Size : 369.761 Kb
Type : pdf

Gr. 10 Afrikaans TAT

Afr TAT Gr 10 Hersiening Leesbegrip2020.pdf Afr TAT Gr 10 Hersiening Leesbegrip2020.pdf
Size : 975.505 Kb
Type : pdf
Afr TAT Gr 10 Hersiening Taalstrukture2020.pdf Afr TAT Gr 10 Hersiening Taalstrukture2020.pdf
Size : 2461.481 Kb
Type : pdf
Afr TAT Gr 10 Hersiening Opsomming2020.pdf Afr TAT Gr 10 Hersiening Opsomming2020.pdf
Size : 419.476 Kb
Type : pdf
Erkenning: DBO

Skakel na Best Books webtuiste

Klik op die onderstaande skakel na die Best Books webtuiste om materiaal/uittreksels af te laai vir gebruik tydens die inperkingstydperk.  Rol af tot by die opskrif onder aan die blad:
LEERLING EN ONDERWYSER ONDERSTEUNINGS-MATERIAAL
 https://www.nb.co.za/en/school/single
Erkenning: NB Uitgewers

Gr. 10-12 HT en EAT Studiegidse beskikbaar gestel deur Via Afrika

Afrikaans-Huistaal-Gr-12-Studiegids.pdf Afrikaans-Huistaal-Gr-12-Studiegids.pdf
Size : 5052.309 Kb
Type : pdf
Gr11-Afr-HT-studiegids_LR.pdf Gr11-Afr-HT-studiegids_LR.pdf
Size : 2596.156 Kb
Type : pdf
Gr10-Afrikaans-Huistaal-OG-studyguide_LR.pdf Gr10-Afrikaans-Huistaal-OG-studyguide_LR.pdf
Size : 2075.381 Kb
Type : pdf
EAT-G12-studyguide.pdf EAT-G12-studyguide.pdf
Size : 1374.825 Kb
Type : pdf
Gr11-Afr-EAT-Studiegids_LR.pdf Gr11-Afr-EAT-Studiegids_LR.pdf
Size : 1936.256 Kb
Type : pdf
Gr10-AFR-EAT-OG-SG_LR.pdf Gr10-AFR-EAT-OG-SG_LR.pdf
Size : 2095.343 Kb
Type : pdf
Erkenning: Via Afrika Uitgewers

Gr. 10 en 11: Taak 8 - Letterkundeprojek - voorbeelde

Erkenning:  Ons dank aan Nelieta Ackerman van NW wat voorbeelde van die letterkundeprojek vir AHT Graad 10-11 beskikbaar gestel het.

Taalarsenaal sal tot einde April 2020 opdateer word met die jongste inligting rakende die vak. Daarna sal die webwerf nie meer hersien word nie, maar sal voortbestaan vir solank die inligting relevant is. 

Provinsiale Senior Sertifikaat Uitslae oor afgelope 4 jaar

Afr HT 2012: 96,7%

Afr HT 2013: 92,7%

Afr HT 2014: 94,7% 

Afr HT 2015: 92,5%

Afr HT 2014 Nasionaal: 96,9%

Afr EAT 2014 Nasionaal: 93,0%

Afr EAT 2012: 95,9%

Afr EAT 2013: 95,6%

Afr EAT 2014: 97,1% 

Afr EAT 2015: 96,1%

Afr TAT 2012:  98,1%

Afr TAT 2013: Nie beskikbaar

Afr TAT 2014: 100%

Afrikaans NSS-uitslae volgens Distrik

2015
PROVINCIAL AFR.xlsx PROVINCIAL AFR.xlsx
Size : 85.374 Kb
Type : xlsx
2019
2017
PROV AFRIKAANS ANALYSIS.xlsx PROV AFRIKAANS ANALYSIS.xlsx
Size : 81.104 Kb
Type : xlsx
PROV. GEMIDDELD 2020.xlsx PROV. GEMIDDELD 2020.xlsx
Size : 14.821 Kb
Type : xlsx

Letterkunde 2017 ....

Afrikaans Huistaal

Romans

  1. Manaka plek van die horings – Pieter Pieterse
  2. Vatmaar – AHM Scholtz
  3. Die Kwart-voor-sewe-lelie – Eleanor Baker
  4. Onderwêreld –Fanie Viljoen [Nuwe Titel]

Dramas

  1. Mis – Reza de Wet
  2. Die Krismis van Map Jacobs – Adam Small

Gedigte uit: Verse in my inboks Graad 12 (Samestellers: Philna Scholtz en Elza Vorster)

  1. Nog in my laaste woorde – NP van Wyk Louw
  2. Vincent van Gogh – DJ Opperman
  3. Twee kleuters in die Vondelpark – Elizabeth Eybers
  4. ‘n brief van hulle vakansie – Breyten Breytenbach
  5. eerste worp – TT Cloete
  6. Die sagte sprong – Sheila Cussons
  7. besoekersboek – Fanie Olivier
  8. oupa Thomas Daniel Granfield – Ronelda Kamfer
  9. Wie’s hy? – Adam Small
  10. ‘n vigslyer sterf – Vincent Oliphant
  11. Versagtende omstandighede – Peter Snyders
  12. Reaksie – Vernon February

 Eerste Addisionele Taal

Romans

  1. Meeulanders – Esta Steyn
  2. Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom – M van der Vyver
  3. Kringe in ‘n Bos – Dalene Matthee
  4. Lien se Lankstaanskoene – Derick van der Walt [Nuwe Titel]

Dramas

  1. Poppie – Elsa Joubert
  2. Paljas – Chris Barnard
  3. Fiela die kind – die drama – Dalene Matthee [Nuwe Titel]

 Gedigte uit: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal (Sameseteller: Riens Vosloo)

  1. Rondom my – Dawie de Jager
  2. Palimpses – Johann de Lange
  3. Tien haikoes vir die Vredefortkoepel – Hans du Plessis
  4. Huiskat – Elizabeth Eybers
  5. Ek het ‘n huisie by die see – HA Fagan
  6. Boekmerk – Marlise Joubert
  7. pryslied – Antjie Krog
  8. Die boodskapper – Peter Snyders
  9. Die nuwe kind – Pieter Strauss
  10. By die robot in eerstelaan – Marita van Aswegen

Kortverhale uit: Spieelbeelde (Samesteller: L. Bredenkamp)

  1. Rot in ‘n val – H. du Plessis
  2. Oom Dries se sorge met Jantjie – Felicia Goosen
  3. Veertig sinkplate teen die suidewind – Dana Snyman
  4. Die ballade van Robbie de Wee – Deon Meyer
  5. Vegvlieënier Vivian – Francois Geringer
  6. Die weldoener – TT Cloete
  7. Roep van die vleikuiken – Margaret Bakkes
  8. Van Precious: ‘n Buisie salf – Maretha Martens

Afrikaans Tweede Addisionele Taal

Drama

  1. Perdekrag – C du Toit 
2017 final grade 12 literature list.pdf 2017 final grade 12 literature list.pdf
Size : 1810.637 Kb
Type : pdf
Circular 2017.pdf Circular 2017.pdf
Size : 41.007 Kb
Type : pdf

Diagnostiese Verslae: 2017-2019

Diagnostiese Verslag AfrHT.pdf Diagnostiese Verslag AfrHT.pdf
Size : 6460.858 Kb
Type : pdf
FINAL DIAGNOSTIC REPORT LANGUAGES 2018.pdf FINAL DIAGNOSTIC REPORT LANGUAGES 2018.pdf
Size : 1938.864 Kb
Type : pdf
Diagnostic report Languages.pdf Diagnostic report Languages.pdf
Size : 6654.047 Kb
Type : pdf

Graad 10 Gedigte

Huistaal: Die lys gedigte voorgeskryf vir die Oos-Kaap in 2018 is geplaas onder Gr. 10 HT en kan ook hier afgelaai word.

EAT: Die voorgeskrewe lys gedigte en kortverhale is geplaas onder Gr. 10 EAT

Graad 10 Letterkunde vir 2018.docx Graad 10 Letterkunde vir 2018.docx
Size : 28.861 Kb
Type : docx

Afrikaans-letterkunde

Uittreksels uit van die Studiewerkgidse wat beskikbaar is vir die nuwe letterkunde, is geplaas onder "Lees en Kyk" op die Gr. 11 HT-blad.

Nuwe omsendbriewe:

  • Uitbreiding van KABV, Afdeling 4, 2017 (sien: "Beleidsdokumente") 

  • S4 van 2017 i.v.m. die Mondeling: Graad 10-12

  • Eksamenriglyne vir Graad 12HT, EAT en TAT - 2017

HERSIENING

Laai 'n baie belangrike hersieningsgids vir Graad 12 HT hier af.  Hierdie gids is saamgestel deur die DBO en bevat wenke, voorbeeldvrae en -antwoorde oor Vraestel 1, 2 en 3 - 'n onontbeerlike hulpmiddel vir leerders wat voorberei vir die eindeksamen! Die dokument is nog in konsep-formaat.  
KONSEP Gr12HT Afr Hersieningsgids Sept'17.pdf KONSEP Gr12HT Afr Hersieningsgids Sept'17.pdf
Size : 5540.151 Kb
Type : pdf

Gr. 10-12 EAT Hersieningsgids: Taalstrukture en -konvensies

Erkenning: Sylvia F. Smith: NKOD

2019

Vraestelle:  Graad 12 HT en EAT: September 2018 (Oos-Kaap); Graad 10-12 HT en TAT-vraestelle en memorandums.
Taalstrukture en -konvensies:  Laai die QUIZIZZ-toepassing af op jou foon en beantwoord die veelkeuse vrae oor al die verskillende afdelings van die taal.  Die program merk dit  en jy kan die uitslagadvies op jou foon/rekenaar sien
Konsep Studiegids vir Skryf (Vraestel 2) - Gr. 10-12 TAT
Bespreking van die Gr. 10 EAT-kortverhaal: "Die Sederberge is nie vir sissies nie" van Willem Fransman. (Bespreek deur Cordelia Mentoor)
Die Gr. 10 HT Radiodrama, DIE TESTAMENT, deur Rhona Peens is op Do. 18 Oktober 2018 op RSG uitgesaai.  Die potgooi kan afgelaai word by www.rsg.co.za/potgooi.
Nuwe ontledings van sommige van die Graad 12 EAT-gedigte, bespreek deur Eliza van Rooyen.
Omsendbrief E34 van 2018: NSS & Senior Sertifikaat Voorgeskrewe Werke vir November 2019 en Junie 2020 bly onveranderd. 
PROSPEKTUS: PROVINCIAL TEACHER DEVELOPMENT, October 2018". 'n Werkswinkel vir Graad 11 Afrikaans EAT-onderwysers word beoog gedurende die tweede week van die Junie-vakansie.  Laai die aansoekvorm af by www.ecdoe.gov.za en registreer aanlyn vir die werkswinkel.  Die werkswinkel is deur SACE geakkrediteer en onderysers kan dus krediete verdien.  
Aantekeninge oor "Die Kruppel Engel" (Gr. 11 EAT) Hfst 1-4 deur Cordelia Mentoor
Ontleding van die kortverhaal "'n Pa vir Saterdag" (Gr. 10EAT) deur Cordelia Mentoor
Ontleding van "Lien se langstaanskoene" deur Cordelia Mentoor
NUWE STUDIEGIDSE VAN DBO
Skryf Studiegids, Augustus 2018 - nog in konsepvorm, maar kan reeds gebruik word.
Kritiese Taalbewustheid Studiegids, Augustus 2018 - ook nog in konsepvorm
Ontleding van Hfst. 5 van"Die Kruppel Engel" (Zenobia Kock) deur Cordelia Mentoor
Vrae oor die Gr. 10 EAT Kortverhaal, Ink (Fanie Viljoen) en Hemelvaart (Carina Diedericks) deur Cordelia Mentoor
'n PowerPoint aanbieding oor die Gr. 10 EAT-gedig, Martha (Ronelda S. Kamfer) deur Cordelia Mentoor
Gr. 10-12 HT, EAT en TAT Vraestelle 1 en 3 + Memo's, Junie 2019 van Gauteng en Noordwes Provinsie
Drie Luisteroefeninge vir graad 11 en 12 deur Henning Pieterse
Gr. 9 HT- en EAT-Vraestelle van die Oos-Kaap - November 2019

2020

Konsepweergawe van Mind the Gap Studiegids: Gr. 12 HT Gedigte - vir kommentaar en korreksies. (Departement van Basiese Onderwys)
Konsepweergawe van Mind the Gap Studiegids: Gr. 12 HT - Onderwereld - vir kommentaar en korreksies. (DBO)
September 2021: Gr. 12 Vraestelle - Oos-Kaap

BEPLANNING VIR 2020

Wysiging van KBV 
FET CAPS-Section 4 Amendments 2019.pdf FET CAPS-Section 4 Amendments 2019.pdf
Size : 2478.354 Kb
Type : pdf
Opsomming van wysigings aan KBV Gr. 10-11.pdf Opsomming van wysigings aan KBV Gr. 10-11.pdf
Size : 1004.018 Kb
Type : pdf
Onderwysersopleiding 2020
PROSPECTUS 2020 (29 Oct 2019).docx PROSPECTUS 2020 (29 Oct 2019).docx
Size : 176.949 Kb
Type : docx

Besoekers sedert 1 April 2019

hit counter

Webwerf geredigeer op  22.04.2022

 
 

Make a free website with Yola