Taalarsenaal

Luister & Praat

Amptelike Assesseringsriglyne vir Moderering van Graad 12 Mondeling

2015 FINALE MONDELING.docx 2015 FINALE MONDELING.docx
Size : 238.646 Kb
Type : docx
Metodologie_Luister & Praat.pptx Metodologie_Luister & Praat.pptx
Size : 208.958 Kb
Type : pptx
MONDELING TAKE.docx MONDELING TAKE.docx
Size : 26.645 Kb
Type : docx

RSG:  Anglisisimes

'n Interessante bespreking oor die hedendaagse verskynsel dat die gebruik van Anglisismes al hoe meer algemeen geword het in Afrikaans.  (Bron:  www.rsg.co.za)

20130428_DIE_TALE_WAT_ONS_PRAAT.mp3 20130428_DIE_TALE_WAT_ONS_PRAAT.mp3
Size : 14258.047 Kb
Type : mp3

Drie Luisteroefeninge vir Graad 11 en 12

deur Henning Pieterse

DRIE LUISTEROEFENINGE VIR GR 11 EN 12.docx DRIE LUISTEROEFENINGE VIR GR 11 EN 12.docx
Size : 56.465 Kb
Type : docx

Het u dalk 'n goeie Luisterbegrip of ander Mondeling-taak wat u met Taalarsenaal wil deel?

RSG:  Hersiening 2012

Baie goeie besprekings wat leerders kan help met die beantwoord van die Afrikaans HT Vraestelle is deur RSG uitgesaai.  Hierdie besprekings deur Adinda Vermaak, vakadviseur van die WKOD en Sandy du Plessis van Hoerskool DF Malan, is ongelukkig te groot om op die webblad te plaas.  Onderwysers kan dit aflaai op www.rsg.co.za en gaan dan na "Potgooi".  Volg dan die aanwysings na "Matriekhersiening 2012".   

Make a free website with Yola